Durbanville-Bergsig Sy Ligdraers

26 Maart 2020 Solidariteitsgebed tydens “lockdown” afsonderings tydperk

March 31, 2020

Die president van die land het onlangs 'n "lockdown" tydperk vir 21 dae afgekondig.

Hy het ook gevra dat ons saam as 'n land sal bid vir die noodtoestand wat ons beleef as land, maar ook as wêreld.

Met tegnologie aan ons kant kon ons saam bid.