Durbanville-Bergsig Sy Ligdraers

22 Julie 2018 Matt Hatch “Gods plan to reach the nations”

July 26, 2018

Tema: "Gods plan to reach the nations"

Skriflesing: Jesagja 6

Matt Hatch is van Mosaic gemeente in Leeds. Die Graanendal span het die kerk onlangs besoek in Engeland. Matt is ‘n geestelike vriend van Bergsig en die Graanendal Kerkplanting span.